KKNK Feesmark: 29 Maart (Karoo Pops)
By Limelight Events
12.5k followers
Tuesday, Mar 31 from 1:07 pm
BICC
Bingu International Convention Center
Good to know
Highlights
- 3 hours
- In person
Overview
Fees voluit in die Feesmark!
Op Sondag 29 Maart 2026 bied Karoo Pops ΓÇÖn voluit klankervaring onder leiding van maestro Richard Cock en ΓÇÖn simfonieorkes. Geniet ΓÇÖn aand met ΓÇÖn program propvol onvergeetlike oomblikke, met onder andere Karen Zoid, Emo Adams, Loukmaan Adams en meer op die verhoog onder die Klein Karoo-sterreprag. N├│g optredes deur die dag sluit in Jo Black, Karlien van Jaarsveld, Rubber Duc, The Rocketzz New Generation, Venter en Kruger & Tutu.
Kry ongelooflike waarde vir jou geld op die KKNK se feesterrein!
Location
BICC
Bingu International Convention Center
20,000